Jaarboeke

Professionele portefeulje 400


 
Modulekode PPF 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Aan die einde van die eerste semester word assessering en terugvoering gedoen. Aan die einde van die akademiese jaar word die voorbereide professionele portefeulje as ‘n geldige en betroubare wetenskaplike bewys van leer wat al die modules integreer, ingedien. Vir finale eksaminering word ‘n professionele portefeulje aan ‘n paneel van eksaminatore vir finale eksaminering voorgelê en verdedig.
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences